Psalm 7:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 ’n Kuil het hy gedelf, en hy het dit gegrawe;+Maar hy sal in die gat val wat hy gemaak het.+ Psalm 57:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 ’n Net het hulle vir my voetstappe berei;+My siel is neergeboë.+Hulle het ’n valkuil voor my gegrawe;Hulle het daarin geval.+ Sela. Spreuke 28:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Hy wat die regskapenes na die slegte weg laat afdwaal,+ sal self in sy eie kuil val,+ maar die onberispelikes sal in besit van die goeie kom.+
6 ’n Net het hulle vir my voetstappe berei;+My siel is neergeboë.+Hulle het ’n valkuil voor my gegrawe;Hulle het daarin geval.+ Sela.
10 Hy wat die regskapenes na die slegte weg laat afdwaal,+ sal self in sy eie kuil val,+ maar die onberispelikes sal in besit van die goeie kom.+