Genesis 33:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 En Esau het hom tegemoetgehardloop,+ en hy het hom begin omhels+ en hom om die hals geval en hom gesoen, en hulle het in trane uitgebars.
4 En Esau het hom tegemoetgehardloop,+ en hy het hom begin omhels+ en hom om die hals geval en hom gesoen, en hulle het in trane uitgebars.