Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 23:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Het jy jou oë daaroor laat gaan, terwyl dit niks is nie?+ Want vir seker maak dit vir hom vlerke soos dié van ’n arend en vlieg dit weg na die hemel.+

  • 1 Timoteus 6:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Beveel dié wat ryk is in die teenswoordige stelsel van dinge,+ om nie hooghartig te wees nie+ en om hulle hoop nie op onsekere rykdom te vestig nie,+ maar op God, wat aan ons alles ryklik vir ons genot verskaf;+

  • Jakobus 1:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 en die ryke+ hom oor sy vernedering, want soos ’n blom van die plantegroei sal hy verbygaan.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel