Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 15:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Wat Nadab,+ die seun van Jeroʹbeam, betref, hy het koning oor Israel geword in die tweede jaar van Asa, die koning van Juda; en hy het twee jaar oor Israel regeer.

  • 1 Konings 16:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 In die ses-en-twintigste jaar van Asa, die koning van Juda, het Ela, die seun van Baäsa, koning oor Israel geword in Tirsa, twee jaar lank.

  • 1 Konings 16:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 In die sewe-en-twintigste jaar van Asa, die koning van Juda, het Simri koning geword in Tirsa, sewe dae lank,+ terwyl die manskappe kamp opgeslaan het teen Gibʹbeton,+ wat aan die Filistyne behoort het.

  • 1 Konings 16:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Uiteindelik het die volk wat Omri gevolg het, die volk oorwin wat Tibni, die seun van Ginat, gevolg het, sodat Tibni gesterf het en Omri begin regeer het.

  • 2 Kronieke 36:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Joʹahas was drie-en-twintig jaar oud toe hy begin regeer het, en hy het drie maande in Jerusalem regeer.+

  • Hosea 13:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Ek het jou ’n koning in my toorn gegee,+ en ek sal hom in my grimmigheid wegneem.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel