Sagaria 7:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Maar hulle het bly weier om aandag te skenk,+ en hulle het voortdurend ’n wederstrewige skouer gebied,+ en hulle ore het hulle te ongevoelig gemaak om te hoor.+ 2 Timoteus 4:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 en hulle sal hulle ore van die waarheid afkeer en hulle tot valse stories wend.+
11 Maar hulle het bly weier om aandag te skenk,+ en hulle het voortdurend ’n wederstrewige skouer gebied,+ en hulle ore het hulle te ongevoelig gemaak om te hoor.+