Psalm 25:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Laat onkreukbaarheid en regskapenheid my bewaar,+Want op u het ek gehoop.+ Psalm 26:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Oordeel my,+ o Jehovah, want ek het in my onkreukbaarheid gewandel,+En op Jehovah het ek vertrou, sodat ek nie wankel nie.+ Matteus 24:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Maar wie tot die einde toe volhard+ het, hy sal gered word.+
26 Oordeel my,+ o Jehovah, want ek het in my onkreukbaarheid gewandel,+En op Jehovah het ek vertrou, sodat ek nie wankel nie.+