Spreuke 5:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Deur sy eie oortredings sal die goddelose gevang word,+ en in die toue van sy eie sonde sal hy vasgegryp word.+ 2 Timoteus 2:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 en hulle weer tot besinning kan kom, uit die strik+ van die Duiwel, aangesien hulle lewend deur hom gevang is+ om sy wil te doen.
22 Deur sy eie oortredings sal die goddelose gevang word,+ en in die toue van sy eie sonde sal hy vasgegryp word.+
26 en hulle weer tot besinning kan kom, uit die strik+ van die Duiwel, aangesien hulle lewend deur hom gevang is+ om sy wil te doen.