Jeremia 38:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Toe het Ebed-Meleg, die Etiopiër, vir Jeremia gesê: “Sit asseblief die verslete lappe en die stukke materiaal onder jou armholtes onder die toue.” Jeremia het toe so gedoen.+ Markus 10:45 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 45 Want selfs die Seun van die mens het gekom, nie om gedien te word nie,+ maar om te dien en om sy siel te gee as ’n losprys+ in ruil vir baie.”+
12 Toe het Ebed-Meleg, die Etiopiër, vir Jeremia gesê: “Sit asseblief die verslete lappe en die stukke materiaal onder jou armholtes onder die toue.” Jeremia het toe so gedoen.+
45 Want selfs die Seun van die mens het gekom, nie om gedien te word nie,+ maar om te dien en om sy siel te gee as ’n losprys+ in ruil vir baie.”+