Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 38:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Toe het koning Sedekiʹa vir Jeremia gesê: “Ek is bang vir die Jode wat na die Galdeërs oorgeloop het,+ dat hulle my in hulle hand sal oorgee en dat hulle my smadelik sal behandel.”+

  • Matteus 10:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 En moenie bevrees word+ vir dié wat die liggaam doodmaak, maar die siel nie kan doodmaak nie; maar vrees hom+ eerder wat siel sowel as liggaam in Gehenʹna+ kan vernietig.

  • Matteus 26:75
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 75 En Petrus het die woord onthou wat Jesus gespreek het, naamlik: “Voordat ’n haan kraai, sal jy my drie keer verloën.”+ En hy het buitentoe gegaan en bitterlik gehuil.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel