11 Die hoogmoedige oë van die mens sal verlaag word, en die verwaandheid van die manne sal neergebuig word;+ en Jehovah alleen sal in dié dag hoog verhef word.+
4 Hy verset hom+ en verhef hom bo elkeen wat “god” of ’n voorwerp van verering genoem word, sodat hy in die tempel van Die God gaan sit en homself in die openbaar as ’n god vertoon.+