Psalm 3:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Staan tog op,+ o Jehovah! Red my,+ o my God!+Want u sal al my vyande op die kakebeen moet slaan.+Die tande van die goddeloses sal u moet breek.+ Psalm 57:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 My siel is te midde van leeus;+Ek kan nie anders as om te gaan lê onder verslinders nie, ja, die mensekinders,Wie se tande spiese en pyle is+En wie se tong ’n skerp swaard is.+
7 Staan tog op,+ o Jehovah! Red my,+ o my God!+Want u sal al my vyande op die kakebeen moet slaan.+Die tande van die goddeloses sal u moet breek.+
4 My siel is te midde van leeus;+Ek kan nie anders as om te gaan lê onder verslinders nie, ja, die mensekinders,Wie se tande spiese en pyle is+En wie se tong ’n skerp swaard is.+