Rut 3:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En nou, my dogter, moenie bang wees nie. Alles wat jy sê, sal ek vir jou doen,+ want almal in die poort van my volk weet dat jy ’n voortreflike vrou is.+ Spreuke 12:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 ’n Bekwame vrou is ’n kroon vir haar eienaar,+ maar soos verrotting in sy gebeente is sy wat skandelik optree.+ Spreuke 19:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Die erfenis wat van vaders kom, is ’n huis en rykdom,+ maar ’n verstandige vrou kom van Jehovah.+
11 En nou, my dogter, moenie bang wees nie. Alles wat jy sê, sal ek vir jou doen,+ want almal in die poort van my volk weet dat jy ’n voortreflike vrou is.+
4 ’n Bekwame vrou is ’n kroon vir haar eienaar,+ maar soos verrotting in sy gebeente is sy wat skandelik optree.+