Genesis 18:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Toe het Abraham hom na die tent, na Sara toe, gehaas en gesê: “Maak gou! Kry drie sea fynmeel, knie die deeg en maak ronde koeke.”+ Genesis 24:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 En sy het haar kruik gou in die drinkbak leeggemaak en telkens weer na die put gehardloop om water te skep,+ en sy het vir al sy kamele bly skep.
6 Toe het Abraham hom na die tent, na Sara toe, gehaas en gesê: “Maak gou! Kry drie sea fynmeel, knie die deeg en maak ronde koeke.”+
20 En sy het haar kruik gou in die drinkbak leeggemaak en telkens weer na die put gehardloop om water te skep,+ en sy het vir al sy kamele bly skep.