Psalm 73:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Hoe het hulle tog soos in ’n oomblik ’n voorwerp van verbasing geword!+Hoe het hulle aan hulle einde gekom, het skielike verskrikkinge ’n einde aan hulle gemaak! Matteus 24:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 want dan sal daar groot verdrukking+ wees soos daar sedert die begin van die wêreld tot nou toe nie plaasgevind het nie,+ nee, en ook nie weer sal plaasvind nie. 1 Tessalonisense 5:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Want julle weet self heel goed dat Jehovah se dag+ net soos ’n dief in die nag kom.+
19 Hoe het hulle tog soos in ’n oomblik ’n voorwerp van verbasing geword!+Hoe het hulle aan hulle einde gekom, het skielike verskrikkinge ’n einde aan hulle gemaak!
21 want dan sal daar groot verdrukking+ wees soos daar sedert die begin van die wêreld tot nou toe nie plaasgevind het nie,+ nee, en ook nie weer sal plaasvind nie.