Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 24:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 En sy het gesê: “Drink, my heer.” Daarop het sy gou haar kruik op haar hand laat sak en hom laat drink.+

  • Josua 2:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 (Sy het hulle egter opgeneem dak toe,+ en sy het hulle weggesteek tussen vlasstingels wat vir haar op die dak in rye gelê is.)

  • 2 Konings 4:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Laat ons asseblief ’n klein dakvertrek+ op die muur maak en vir hom ’n slaapbank en ’n tafel en ’n stoel en ’n lampstaander+ daar sit; en wanneer hy dan by ons kom, kan hy daar ingaan.”+

  • Handelinge 16:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En toe sy en haar huisgenote gedoop is,+ het sy aangedring en gesê: “As julle van oordeel is dat ek getrou is aan Jehovah, kom dan in my huis in en bly daar.”+ En sy het ons eenvoudig gedwing om te kom.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel