Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 24:60
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 60 En hulle het Rebekka begin seën en vir haar gesê: “O ons suster, mag jy duisende maal tienduisend word, en mag jou saad die poort van sy haters in besit neem.”+

  • Rigters 5:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  7 Die bewoners van die oop land het ophou bestaan, in Israel het hulle ophou bestaan,+

      Totdat ek, Deboʹra,+ opgestaan het,

      Totdat ek as ’n moeder in Israel opgestaan het.+

  • Romeine 2:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 Maar hy is ’n Jood wat dit innerlik is,+ en sy besnydenis is dié van die hart+ deur gees, en nie deur ’n geskrewe kode+ nie. Die lof+ van so iemand kom nie van mense nie, maar van God.+

  • 1 Petrus 3:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 maar laat dit die geheime persoon+ van die hart in die onverderflike versiering+ van die stille en sagmoedige gees+ wees, wat in die oë van God van groot waarde is.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel