Romeine 12:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Wees, indien moontlik, sover dit van julle afhang, vreedsaam+ teenoor alle mense. 1 Petrus 3:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 maar laat hy afwyk van wat sleg is+ en doen wat goed is; laat hom vrede soek en dit nastreef.+