Levitikus 18:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En julle moet my insettinge en my regterlike beslissings onderhou, en as ’n mens dit nakom, sal hy ook daardeur lewe.+ Ek is Jehovah.+ Johannes 12:50 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 50 Ook weet ek dat sy gebod die ewige lewe beteken.+ Die dinge wat ek dan spreek—net soos die Vader hulle vir my gesê het, so spreek ek hulle.”+
5 En julle moet my insettinge en my regterlike beslissings onderhou, en as ’n mens dit nakom, sal hy ook daardeur lewe.+ Ek is Jehovah.+
50 Ook weet ek dat sy gebod die ewige lewe beteken.+ Die dinge wat ek dan spreek—net soos die Vader hulle vir my gesê het, so spreek ek hulle.”+