Miga 2:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 “Wee dié wat skadelike planne beraam, en dié wat beoefen wat sleg is, op hulle beddens!+ By die môrelig voer hulle dit uit,+ omdat dit in die mag van hulle hand is.+ Matteus 23:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 So lyk ook julle wel van buite vir die mense regverdig,+ maar binne-in is julle vol huigelary en wetteloosheid.
2 “Wee dié wat skadelike planne beraam, en dié wat beoefen wat sleg is, op hulle beddens!+ By die môrelig voer hulle dit uit,+ omdat dit in die mag van hulle hand is.+
28 So lyk ook julle wel van buite vir die mense regverdig,+ maar binne-in is julle vol huigelary en wetteloosheid.