Miga 6:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Want die stad se rykes het vol geweld geword, en sy inwoners het leuens gespreek,+ en hulle tong is bedrieglik in hulle mond.+ Openbaring 17:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En ek het gesien dat die vrou dronk was van die bloed+ van die heiliges en van die bloed van die getuies van Jesus.+ Wel, toe ek haar sien, het ek my verwonder met groot verwondering.+
12 Want die stad se rykes het vol geweld geword, en sy inwoners het leuens gespreek,+ en hulle tong is bedrieglik in hulle mond.+
6 En ek het gesien dat die vrou dronk was van die bloed+ van die heiliges en van die bloed van die getuies van Jesus.+ Wel, toe ek haar sien, het ek my verwonder met groot verwondering.+