1 Konings 4:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 En God het aan Salomo wysheid+ en begrip+ in baie groot mate bly gee, en ruimheid van hart,+ soos die sand wat aan die seestrand is.+ Openbaring 2:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Laat die een wat ’n oor het, hoor+ wat die gees+ vir die gemeentes sê: Hy wat oorwin,+ sal hoegenaamd nie deur die tweede dood geskaad word nie.’+
29 En God het aan Salomo wysheid+ en begrip+ in baie groot mate bly gee, en ruimheid van hart,+ soos die sand wat aan die seestrand is.+
11 Laat die een wat ’n oor het, hoor+ wat die gees+ vir die gemeentes sê: Hy wat oorwin,+ sal hoegenaamd nie deur die tweede dood geskaad word nie.’+