Spreuke 6:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 Want die woede van ’n man is jaloesie,+ en hy sal geen medelye betoon op die dag van wraak nie.+ Spreuke 7:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 totdat ’n pyl sy lewer oopkloof,+ net soos ’n voël vinnig in die valstrik invlieg,+ en hy het nie geweet dat dit sy siel raak nie.+
23 totdat ’n pyl sy lewer oopkloof,+ net soos ’n voël vinnig in die valstrik invlieg,+ en hy het nie geweet dat dit sy siel raak nie.+