Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 10:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  8 Hy sit in ’n hinderlaag teen nedersettings;

      Uit verborge plekke sal hy ’n onskuldige doodmaak.+

      ע [ʽAʹjin]

      Sy oë is op die uitkyk na ’n ongelukkige.+

  • Psalm 17:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Hy is soos ’n leeu wat vurig verlang om te verskeur+

      En soos ’n jong leeu wat in verborge plekke sit.

  • Psalm 56:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  6 Hulle val aan, hulle versteek hulle,+

      Hulle hou my voetstappe dop,+

      Terwyl hulle op my siel gewag het.+

  • Matteus 26:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 en saam beraadslaag+ om Jesus deur ’n slinkse plan gevange te neem en dood te maak.

  • Handelinge 23:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Verduidelik julle, saam met die Sanʹhedrin, dan nou vir die militêre bevelvoerder waarom hy hom na julle toe moet afbring, asof julle van plan is om die aangeleenthede aangaande hom noukeuriger vas te stel.+ Maar voordat hy naby kom, sal ons gereed wees om hom om die lewe te bring.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel