1 Samuel 25:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Laat my heer asseblief nie sy hart op hierdie deugniet+ Nabal rig nie, want soos sy naam is, so is hy. Nabal is sy naam, en verstandeloosheid is by hom.+ Wat my, u slavin, betref, ek het nie my heer se jong manne gesien wat u gestuur het nie. Spreuke 16:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 ’n Deugniet grawe slegte dinge op,+ en op sy lippe is daar as ’t ware ’n verskroeiende vuur.+
25 Laat my heer asseblief nie sy hart op hierdie deugniet+ Nabal rig nie, want soos sy naam is, so is hy. Nabal is sy naam, en verstandeloosheid is by hom.+ Wat my, u slavin, betref, ek het nie my heer se jong manne gesien wat u gestuur het nie.