Psalm 10:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Sy mond is vol vervloekinge en bedrieërye en onderdrukking.+Onder sy tong is moeilikheid en wat skadelik is.+ Matteus 12:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 Addergebroedsel,+ hoe kan julle goeie dinge sê terwyl julle goddeloos is?+ Want uit die oorvloed van die hart spreek die mond.+ Handelinge 20:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 en uit julle eie midde sal manne opstaan en verdraaide dinge+ spreek om die dissipels agter hulle aan weg te trek.+ Jakobus 3:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Wel, die tong is ’n vuur.+ Die tong maak ’n wêreld van onregverdigheid onder ons lede uit, want dit bevlek die hele liggaam+ en steek die wiel van die natuurlike lewe aan die brand en dit word deur Gehenʹna aan die brand gesteek.
7 Sy mond is vol vervloekinge en bedrieërye en onderdrukking.+Onder sy tong is moeilikheid en wat skadelik is.+
34 Addergebroedsel,+ hoe kan julle goeie dinge sê terwyl julle goddeloos is?+ Want uit die oorvloed van die hart spreek die mond.+
30 en uit julle eie midde sal manne opstaan en verdraaide dinge+ spreek om die dissipels agter hulle aan weg te trek.+
6 Wel, die tong is ’n vuur.+ Die tong maak ’n wêreld van onregverdigheid onder ons lede uit, want dit bevlek die hele liggaam+ en steek die wiel van die natuurlike lewe aan die brand en dit word deur Gehenʹna aan die brand gesteek.