Psalm 11:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Jehovah ondersoek die regverdige sowel as die goddelose,+En Sy siel haat beslis elkeen wat geweld liefhet.+ Spreuke 8:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Die vrees van Jehovah beteken om te haat wat sleg is.+ Selfverheffing en trots+ en die slegte weg en die verdorwe mond+ het ek gehaat. Jesaja 61:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Want ek, Jehovah, het geregtigheid lief;+ ek haat roof tesame met onregverdigheid.+ En ek sal hulle loon in waaragtigheid gee,+ en ’n verbond wat tot onbepaalde tyd duur, sal ek met hulle sluit.+
5 Jehovah ondersoek die regverdige sowel as die goddelose,+En Sy siel haat beslis elkeen wat geweld liefhet.+
13 Die vrees van Jehovah beteken om te haat wat sleg is.+ Selfverheffing en trots+ en die slegte weg en die verdorwe mond+ het ek gehaat.
8 Want ek, Jehovah, het geregtigheid lief;+ ek haat roof tesame met onregverdigheid.+ En ek sal hulle loon in waaragtigheid gee,+ en ’n verbond wat tot onbepaalde tyd duur, sal ek met hulle sluit.+