Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 19:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 “‘Jy mag nie onder jou volk rondgaan om te laster nie.+ Jy mag nie teen jou naaste se bloed opstaan nie.+ Ek is Jehovah.

  • Galasiërs 5:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 afgodediens, die beoefening van spiritisme,+ vyandskappe, twis, jaloesie, vlae van toorn, rusies, verdeeldhede, sektes,

  • Jakobus 3:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Maar as julle bittere jaloesie+ en twisgierigheid+ in julle hart het, moet julle nie grootpraat+ en lieg teen die waarheid nie.+

  • 3 Johannes 10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Daarom sal ek, as ek kom, sy werke in herinnering bring wat hy bly doen+ deur met goddelose woorde oor ons te klets.+ En met hierdie dinge nie tevrede nie, ontvang hy self ook nie die broers+ met respek nie, en dié wat hulle wil ontvang,+ probeer hy verhinder+ en uit die gemeente werp.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel