Spreuke 5:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Want soos ’n heuningkoek bly die lippe van ’n vreemde vrou drup,+ en haar verhemelte is gladder as olie.+ Prediker 7:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 en ek het uitgevind: Bitterder as die dood+ het ek die vrou gevind wat self vangnette is en wie se hart sleepnette is en wie se hande boeie is.+ Iemand is goed voor die ware God as hy aan haar ontkom, maar hy sondig as hy deur haar gevang word.+
3 Want soos ’n heuningkoek bly die lippe van ’n vreemde vrou drup,+ en haar verhemelte is gladder as olie.+
26 en ek het uitgevind: Bitterder as die dood+ het ek die vrou gevind wat self vangnette is en wie se hart sleepnette is en wie se hande boeie is.+ Iemand is goed voor die ware God as hy aan haar ontkom, maar hy sondig as hy deur haar gevang word.+