Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 11:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Soos ’n goue neusring in die snoet van ’n vark, so is ’n vrou wat mooi is maar wat haar van verstandigheid afkeer.+

  • Matteus 5:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 Maar ek sê vir julle dat elkeen wat aanhou om na ’n vrou te kyk+ om hartstog vir haar te hê, reeds in sy hart+ met haar egbreuk gepleeg het.+

  • Jakobus 1:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Daarna, wanneer die begeerte vrugbaar geword het, baar dit sonde;+ en wanneer die sonde volbring is, bring dit die dood voort.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel