Job 24:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Wat die oog van die egbreker+ betref, dit het na die aandskemering uitgesien+En gesê: ‘Geen oog sal my aanskou nie!’+En oor sy gesig sit hy ’n bedekking. Romeine 13:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Die nag het ver gevorder; die dag+ het naby gekom. Laat ons dus die werke wat tot die duisternis behoort, aflê,+ en laat ons die wapens+ van die lig aangord. Efesiërs 5:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 en hou op om saam met hulle deel te hê+ aan die onvrugbare werke wat tot die duisternis behoort,+ maar wys hulle eerder tereg,+
15 Wat die oog van die egbreker+ betref, dit het na die aandskemering uitgesien+En gesê: ‘Geen oog sal my aanskou nie!’+En oor sy gesig sit hy ’n bedekking.
12 Die nag het ver gevorder; die dag+ het naby gekom. Laat ons dus die werke wat tot die duisternis behoort, aflê,+ en laat ons die wapens+ van die lig aangord.
11 en hou op om saam met hulle deel te hê+ aan die onvrugbare werke wat tot die duisternis behoort,+ maar wys hulle eerder tereg,+