Psalm 19:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Hulle is begeerliker as goud, ja, as goed gelouterde goud;+En soeter as heuning+ en die vloeiende heuning van die koeke.+ Psalm 119:127 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 127 Daarom het ek u gebooie liefgehad,+Meer as goud, ja, as gelouterde goud.+
10 Hulle is begeerliker as goud, ja, as goed gelouterde goud;+En soeter as heuning+ en die vloeiende heuning van die koeke.+