Jesaja 9:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Want ’n kind is vir ons gebore,+ ’n seun is vir ons gegee;+ en die vorstelike heerskappy sal op sy skouer wees.+ En hy sal genoem word: Wonderlike Raadgewer,+ Magtige God,+ Ewige Vader,+ Vredevors.+ Johannes 7:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Hierop het Jesus hulle geantwoord en gesê: “Wat ek leer, is nie myne nie, maar behoort aan hom wat my gestuur het.+
6 Want ’n kind is vir ons gebore,+ ’n seun is vir ons gegee;+ en die vorstelike heerskappy sal op sy skouer wees.+ En hy sal genoem word: Wonderlike Raadgewer,+ Magtige God,+ Ewige Vader,+ Vredevors.+
16 Hierop het Jesus hulle geantwoord en gesê: “Wat ek leer, is nie myne nie, maar behoort aan hom wat my gestuur het.+