Spreuke 9:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Gee aan ’n wyse, en hy sal nog wyser word.+ Gee kennis aan ’n regverdige, en hy sal in kundigheid toeneem. Spreuke 18:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Die hart van iemand met begrip verwerf kennis,+ en die oor van die wyses probeer kennis vind.+ Matteus 12:35 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 35 Die goeie mens bring uit sy goeie skat goeie dinge te voorskyn,+ terwyl die goddelose mens uit sy goddelose skat goddelose dinge te voorskyn bring.+
9 Gee aan ’n wyse, en hy sal nog wyser word.+ Gee kennis aan ’n regverdige, en hy sal in kundigheid toeneem.
35 Die goeie mens bring uit sy goeie skat goeie dinge te voorskyn,+ terwyl die goddelose mens uit sy goddelose skat goddelose dinge te voorskyn bring.+