Psalm 50:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Jy sit en praat teen jou eie broer,+Tot nadeel van die seun van jou moeder verraai jy ’n tekortkoming.+ Psalm 101:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Wie sy metgesel in die geheim belaster,+Hom bring ek tot swye.+Wie hoogmoedig van oë en trots van hart is,+Hom kan ek nie verdra nie.+
20 Jy sit en praat teen jou eie broer,+Tot nadeel van die seun van jou moeder verraai jy ’n tekortkoming.+
5 Wie sy metgesel in die geheim belaster,+Hom bring ek tot swye.+Wie hoogmoedig van oë en trots van hart is,+Hom kan ek nie verdra nie.+