Job 27:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Dit is die goddelose mens se deel wat van God kom;+En die erfdeel van die tiranne sal hulle van die Almagtige ontvang. Galasiërs 6:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Moenie mislei word nie:+ God laat hom nie bespot nie.+ Want wat ’n mens saai, dit sal hy ook maai;+
13 Dit is die goddelose mens se deel wat van God kom;+En die erfdeel van die tiranne sal hulle van die Almagtige ontvang.
7 Moenie mislei word nie:+ God laat hom nie bespot nie.+ Want wat ’n mens saai, dit sal hy ook maai;+