2 Kronieke 36:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Maar hulle het voortdurend die boodskappers van die ware God uitgelag+ en sy woorde verag+ en met sy profete die spot gedryf,+ totdat die woede+ van Jehovah teen sy volk opgekom het, totdat daar geen genesing was nie.+ Psalm 107:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Want hulle het hulle opstandig gedra+ teen die woorde van God;+En die raad van die Allerhoogste het hulle geminag.+
16 Maar hulle het voortdurend die boodskappers van die ware God uitgelag+ en sy woorde verag+ en met sy profete die spot gedryf,+ totdat die woede+ van Jehovah teen sy volk opgekom het, totdat daar geen genesing was nie.+
11 Want hulle het hulle opstandig gedra+ teen die woorde van God;+En die raad van die Allerhoogste het hulle geminag.+