Spreuke 7:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 totdat ’n pyl sy lewer oopkloof,+ net soos ’n voël vinnig in die valstrik invlieg,+ en hy het nie geweet dat dit sy siel raak nie.+ Spreuke 8:36 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 36 Maar wie my mis, doen sy siel geweld aan;+ almal wat my intens haat, hulle het die dood lief.”+ Romeine 6:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Want die loon wat die sonde betaal, is die dood,+ maar die gawe+ wat God gee, is die ewige lewe+ deur Christus Jesus, ons Here.+
23 totdat ’n pyl sy lewer oopkloof,+ net soos ’n voël vinnig in die valstrik invlieg,+ en hy het nie geweet dat dit sy siel raak nie.+
23 Want die loon wat die sonde betaal, is die dood,+ maar die gawe+ wat God gee, is die ewige lewe+ deur Christus Jesus, ons Here.+