Psalm 128:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Want jy sal die moeisame arbeid van jou hande eet.+Gelukkig sal jy wees, en dit sal met jou goed gaan.+ Spreuke 28:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Hy wat sy eie grond bewerk, sal volop brood hê,+ en hy wat waardelose dinge najaag, sal baie arm wees.+ Efesiërs 4:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Laat die steler nie meer steel nie,+ maar laat hom liewer hard werk deur met sy hande goeie werk te doen,+ sodat hy iets kan hê om uit te deel aan iemand wat gebrek het.+
2 Want jy sal die moeisame arbeid van jou hande eet.+Gelukkig sal jy wees, en dit sal met jou goed gaan.+
19 Hy wat sy eie grond bewerk, sal volop brood hê,+ en hy wat waardelose dinge najaag, sal baie arm wees.+
28 Laat die steler nie meer steel nie,+ maar laat hom liewer hard werk deur met sy hande goeie werk te doen,+ sodat hy iets kan hê om uit te deel aan iemand wat gebrek het.+