Spreuke 6:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 Iemand wat met ’n vrou egbreuk pleeg, het nie ’n verstandige hart nie;+ hy wat dit doen, stort sy eie siel in die verderf.+ Matteus 16:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Want van watter nut sal dit vir ’n mens wees as hy die hele wêreld wen, maar sy siel inboet?+ Of wat sal ’n mens in ruil+ vir sy siel gee?
32 Iemand wat met ’n vrou egbreuk pleeg, het nie ’n verstandige hart nie;+ hy wat dit doen, stort sy eie siel in die verderf.+
26 Want van watter nut sal dit vir ’n mens wees as hy die hele wêreld wen, maar sy siel inboet?+ Of wat sal ’n mens in ruil+ vir sy siel gee?