Matteus 24:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 want dan sal daar groot verdrukking+ wees soos daar sedert die begin van die wêreld tot nou toe nie plaasgevind het nie,+ nee, en ook nie weer sal plaasvind nie. Lukas 21:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Wee die swanger vroue en dié wat ’n baba soog in daardie dae!+ Want daar sal groot nood in die land en gramskap oor hierdie volk wees; Romeine 2:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 verdrukking en benoudheid oor die siel van elke mens wat skadelike dinge doen, eers van die Jood,+ en ook van die Griek;+
21 want dan sal daar groot verdrukking+ wees soos daar sedert die begin van die wêreld tot nou toe nie plaasgevind het nie,+ nee, en ook nie weer sal plaasvind nie.
23 Wee die swanger vroue en dié wat ’n baba soog in daardie dae!+ Want daar sal groot nood in die land en gramskap oor hierdie volk wees;
9 verdrukking en benoudheid oor die siel van elke mens wat skadelike dinge doen, eers van die Jood,+ en ook van die Griek;+