Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Nehemia 2:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Daarom het die koning vir my gesê: “Waarom is jou gesig somber,+ terwyl jy nie siek is nie? Dit is niks anders as somberheid van hart+ nie.” Hierop het ek baie bang geword.

  • Psalm 38:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  6 Ek het ontsteld geraak, ek het my baie laag neergebuig;+

      Die hele dag het ek bedroef rondgeloop.+

  • Spreuke 15:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 ’n Vreugdevolle hart het ’n goeie uitwerking op die gesig,+ maar weens die pyn van die hart is daar ’n verslae gees.+

  • Matteus 6:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 “Daarom sê ek vir julle: Hou op om julle te kwel+ oor julle siel, oor wat julle sal eet of wat julle sal drink, of oor julle liggaam, oor wat julle sal dra.+ Beteken die siel nie meer as voedsel en die liggaam meer as klere nie?+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel