Spreuke 10:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Wie met ’n trae hand werk, sal arm wees,+ maar die hand van die vlytige sal ryk maak.+ Spreuke 11:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Die vrygewige siel sal vet gemaak word,+ en wie ander ryklik verkwik, sal ook ryklik verkwik word.+
25 Die vrygewige siel sal vet gemaak word,+ en wie ander ryklik verkwik, sal ook ryklik verkwik word.+