Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 28:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 En hy het offerandes begin bring aan die gode+ van Damaskus+ wat hom verslaan het, en hy het gesê: “Omdat die gode van die konings van Sirië hulle help,+ sal ek aan hulle offerandes bring, sodat hulle my kan help.”+ En hulle het vir hom en die hele Israel ’n rede tot struikeling geword.+

  • Psalm 140:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Die grootprater—laat hy nie op die aarde stewig bevestig word nie.+

      Die man van geweld—laat die kwaad op hom jag maak met slag op slag.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel