14 En hy het die hele Jerusalem en al die vorste+ en al die dapper, sterk+ manne in ballingskap weggevoer+—tienduisend het hy in ballingskap weggevoer—en ook elke vakman+ en bouer van verskansings. Niemand is agtergelaat nie, behalwe die geringe klas+ van die volk van die land.
10 En party van die volk, die geringes wat heeltemal niks gehad het nie, het Nebusaraʹdan, die hoof van die lyfwag, in die land van Juda laat agterbly;+ en hy het hulle op dié dag wingerde gegee en verpligte diens opgelê.+