Psalm 69:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Ek het moeg geword vanweë my geroep;+My keel het hees geword.My oë het ingegee terwyl ek op my God gewag het.+ Psalm 143:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Maak tog gou, antwoord my, o Jehovah.+My gees het tot ’n einde gekom.+Moenie u aangesig vir my verberg nie,+Anders sal ek word soos dié wat in die kuil afdaal.+
3 Ek het moeg geword vanweë my geroep;+My keel het hees geword.My oë het ingegee terwyl ek op my God gewag het.+
7 Maak tog gou, antwoord my, o Jehovah.+My gees het tot ’n einde gekom.+Moenie u aangesig vir my verberg nie,+Anders sal ek word soos dié wat in die kuil afdaal.+