2 Kronieke 36:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Maar hulle het voortdurend die boodskappers van die ware God uitgelag+ en sy woorde verag+ en met sy profete die spot gedryf,+ totdat die woede+ van Jehovah teen sy volk opgekom het, totdat daar geen genesing was nie.+ Spreuke 13:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Wie dissipline verontagsaam, kom tot armoede en oneer,+ maar wie ’n teregwysing bewaar, word verheerlik.+
16 Maar hulle het voortdurend die boodskappers van die ware God uitgelag+ en sy woorde verag+ en met sy profete die spot gedryf,+ totdat die woede+ van Jehovah teen sy volk opgekom het, totdat daar geen genesing was nie.+
18 Wie dissipline verontagsaam, kom tot armoede en oneer,+ maar wie ’n teregwysing bewaar, word verheerlik.+