Deuteronomium 32:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Toe Jesuʹrun+ vet begin word het, het hy geskop.+Jy het vet geword, jy het dik geword, jy het spekvet geword.+Daarom het hy God verlaat, wat hom gemaak het,+En die Rots+ van sy redding verag. Lukas 10:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 “Wie na julle luister,+ luister na my ook. En wie julle verontagsaam, verontagsaam my ook. Wat meer is, wie my verontagsaam, verontagsaam+ ook hom wat my uitgestuur het.”
15 Toe Jesuʹrun+ vet begin word het, het hy geskop.+Jy het vet geword, jy het dik geword, jy het spekvet geword.+Daarom het hy God verlaat, wat hom gemaak het,+En die Rots+ van sy redding verag.
16 “Wie na julle luister,+ luister na my ook. En wie julle verontagsaam, verontagsaam my ook. Wat meer is, wie my verontagsaam, verontagsaam+ ook hom wat my uitgestuur het.”