1 Samuel 2:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Julle moenie so dikwels alte hoogmoedig praat nie,Laat niks onbeteueld uit julle mond uitgaan nie,+Want Jehovah is ’n God van kennis,+En deur hom word dade op juiste wyse getoets.+ 2 Petrus 2:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Want hulle spreek opgeblase woorde wat geen nut het nie, en deur die begeertes van die vlees+ en deur losbandige gewoontes verlok+ hulle dié wat pas aan mense ontvlug het+ wat in dwaling wandel.
3 Julle moenie so dikwels alte hoogmoedig praat nie,Laat niks onbeteueld uit julle mond uitgaan nie,+Want Jehovah is ’n God van kennis,+En deur hom word dade op juiste wyse getoets.+
18 Want hulle spreek opgeblase woorde wat geen nut het nie, en deur die begeertes van die vlees+ en deur losbandige gewoontes verlok+ hulle dié wat pas aan mense ontvlug het+ wat in dwaling wandel.