Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 10:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Vir die sot is dit soos vermaak om losbandig te wees,+ maar wysheid is vir die man met onderskeidingsvermoë.+

  • Spreuke 30:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Dít is die weg van ’n owerspelige vrou: sy het geëet en haar mond afgevee en gesê: “Ek het niks verkeerds gedoen nie.”+

  • Jeremia 6:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Het hulle hulle geskaam omdat hulle iets verfoeiliks gedoen het?+ In die eerste plek skaam hulle hulle gewis nie; in die tweede plek weet hulle nie eens hoe om verneder te voel nie.+ Daarom sal hulle val onder dié wat val;+ in die tyd dat ek van hulle rekenskap sal eis, sal hulle struikel”, het Jehovah gesê.

  • Judas 18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 hoe hulle altyd vir julle gesê het: “In die laaste tyd sal daar spotters wees wat volgens hulle eie begeertes na goddelose dinge handel.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel