Genesis 39:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Toe het sy hom aan sy kleed gegryp+ en gesê: “Kom lê by my!”+ Maar hy het sy kleed in haar hand gelaat en gevlug en na buite gegaan.+ 1 Tessalonisense 5:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Onthou julle van elke vorm van goddeloosheid.+
12 Toe het sy hom aan sy kleed gegryp+ en gesê: “Kom lê by my!”+ Maar hy het sy kleed in haar hand gelaat en gevlug en na buite gegaan.+